Home of the South African Parabat

   

   

Welcome to Our Guestbook

Add your Entry
(145)
(115) Johan Etzebeth
Fri, 7 May 2010 09:58:08

Diensplig by 1 Para Bn '82/'83 - kampe by 44 Para Brigade. Later by kommando's diens gedoen.
Enige bekendes - kontak my gerus!!

(114) Jan Viljoen
Tue, 27 April 2010 19:31:53

Kriel..!! Kry jouself geregistreer en op die site. Hier is 'n hele paar manne wat jou sal onthou. Jan Viljoen A-Coy '89

(113) Daniel Ackermann
Sat, 24 April 2010 00:48:33

1 Para Bn, "C" Kompanie. 1974-1975.

Gravatar (112) Wynand Kriel
Thu, 22 April 2010 06:01:34

Was in bloem 89 soek manne wat daar was alfa en c kompanie

Gravatar (111) Andre Oosthuizen
Wed, 7 April 2010 13:36:47

soek manne van a-komp '87 -88 '.Ek sal daarvan hou om weer paar ou gesigte te sien en bietjie weer op te vang .

cheers

oosie

(110) alfabet de jager
Tue, 30 March 2010 19:33:00

was daar in 1980 soek pelle

(109) Jaco NOMAD van Zyl
Tue, 23 March 2010 20:01:30

Hoop ons kan julle manne elke jaar so lekker help met die waterspronge. Nogal interessant om van die ou gesigte weer so te sien gloei van die lekker.

44 Eskader Groete

(108) Dave jackson
Tue, 23 March 2010 09:46:53

Would like to connect to Paratroopers of 86/87. Recognise Charles skeen in the system. Great site!!! Thanks!

(107) andre
Wed, 17 March 2010 11:53:43

Can any one tell me wether there are still water jumps in pretoria or any other place . thank you oosie


 


**Admin Edit ** Yes Oosie, the water jumps still take place every year, mostly in Bloem.



Gravatar (106) andre oosthuizen
Wed, 17 March 2010 10:44:10

Flekkie
Vir wie kontak ek as ek as lid van 44 valsk wil aansluit.Ek het my diensplig in 87 & 88 by 1 valsk batj gedoen en my kampe by 44 valsk .En by wie vind ek uit van die waterjumps ?

Andre


 Name *
 Email *
 Gravatar Email [?]
 Website
 Text *
* Required

Anti-spam measures
Please insert the letter and number combination into the text field before submitting the guestbook entry.
captcha