Welcome to Our Guestbook
| (75) Anton Burger Wed, 7 October 2009 14:28:31 |
| (74) ANTON V T Wed, 7 October 2009 13:47:34 |
| (73) Louiwian Gordon Wed, 7 October 2009 06:29:20 |
| (72) Dion Van Vuuren Wed, 23 September 2009 16:37:57 |
| (71) Dewalt Oosthuizen Wed, 23 September 2009 00:50:00 |
| (69) granger Korff Mon, 7 September 2009 06:06:17 |
| (68) Theo Kluyts Thu, 3 September 2009 08:37:36 |
| (67) Sean Till Mon, 31 August 2009 13:23:56 |
Hallo Staf Safe en al die Manne van Delta Kompanie 1986-87. Sal jou nooit vergeet nie Staf. Great tye gewees. Soek nog van die manne. Soek veral vir Monty Steyn van Niekerk van Bethlehem.
Ek gaan navorsing doen oor die Persoonlikheidsprofiel van die SA Valskermsoldaat. Wat het veral die Nasionale Dienspligtige besiel om deur al die kak en drama van PT en Springkursus te gaan, terwyl hy lekker in die son kon sit en bal bak by PDK/TDK? Paul Els is besig met boek oor die Valskermbataljon en soek lekker foto's en stories. Ek is reeds in verbinding met my ou pelle soos Sakkie Cornelissen, Andre Stemmet, Pieter Walters. Ek soek nog na Kobus Hoon wat saam met my PT en Springkursus gedoen het, Jan Bal bester, Dawie Willemse, Derek Otto, Fanie Kruger, Goosen, Eddie Conradie, Lang Bez(ons het op Infanterieskool een aand geawol en toe die kar omgegooi!!)PTI van der Linde, PTI Stiaan Marais....Kpl Kadick, Klp Heydenrich, Kmdt James Hills was ons Kompanie bevelvoerder en AO Kitching ons Kompanie sersant majoor..... Groete, Renier
***ADMIN EDIT*** Hallo Renier, sluite gerus by ons aan dan kan jy die manne vra, vra. Sakkie, is ook deel van die groende groep.